SPEAKERS PROFILE BIED AAN

DOZI

LIVE VANAF SY BLUES BAR OP SY PLAAS

KOM GENIET EN KUIER SAAM

Op DOZI Se Plaas Vanuit Jou Sitkamer!

Dozi hou 'n LIVE online show waar hy van sy (en jou) gunstelinge gaan speel.  Kom deel in hierdie unieke musiek-ervaring op Dozi se plaas, Sondag 26 April om 15h00.

 

Kliek onder, betaal jou kaartjie en kyk uit vir die epos met die link na die LIVE online show.


 

Aangebied Deur

SPEAKERS PROFILE

SONDAG, 26 APRIL OM 15H00

Slegs - R49

Vir Jou En Jou Gesin!


BEPERKTE AANTAL KAARTJIES

Alhoewel dit 'n aanlyn vertoning is, is daar wel 'n beperkte aantal kaartjies beskikbaar. Vinnig spring, hierdie show gaan UITVERKOOP!

Enige Navrae: Epos

hello@magrietgroenewald.com of KLIEK HIER om 'n DM te stuur.

© Copyrights by DOZI | All Rights Reserved |  Online Live Setup By MAGRIET GROENEWALD