IRENE LOUISE VAN WYK 

“Hoor Irene LIVE Soos Nooit Van Te Vore - Op Jou Rusbank By Die Huis”

INTIEME KONSERT

Kry die hele familie bymekaar en kom geniet 'n lekker Saterdag middag saam met Irene - Louise van Wyk. Sy gaan al die snitte van haar nuwe cd vrystelling, " Ek voel soos Oee " live sing. Hierdie show gaan al jou gunstelinge en treffers insluit. 

 

Koop jou kaartjie vir die hele gesin teen slegs R30.00 NOU en kyk van enige plek in die wereld!

 

 

Aangebied Deur

www.speakersprofile.co.za 

SATERDAG, 25 APRIL OM 15H00

Slegs - R30

Vir Jou En Jou Gesin!


BEPERKTE AANTAL KAARTJIES

As jy jou kaartjie gekoop het, gaan jy 'n epos van Quicket. Kyk ook uit vir 'n 2de epos met jou LINK wat jy dan gebruik om die LIVE show by te woon. Kyk asb. ook in jou spam folder daarvoor.

Enige Navrae: Epos

hello@magrietgroenewald.com of KLIEK HIER om 'n DM te stuur.

© Copyrights by Irene-Louise Van Wyk | All Rights Reserved |  Online Live Setup By Magriet Groenewald