LIVE ONLINE SHOW

Je-ani Swiegelaar

Je-ani Swiegelaar gesels die 24ste April om 16h00 oor hoe dit gevoel het en hoe dit steeds voel om altyd die groter meisie te wees ten spyte van haar onlangse gewigsverlies.  

 

Met 'n komiese dog motiverende aanslag verduidelik sy hoekom dit belangrik is om soms ook maar 'n muurblommetjie te wees.

Aangebied Deur

www.speakersprofile.co.za 

DONDERDAG, 24 APRIL OM 16H00

Slegs - R49

Vir Jou En Jou Gesin!


BEPERKTE AANTAL KAARTJIES

Alhoewel dit 'n aanlyn vertoning is, is daar wel 'n beperkte aantal kaartjies beskikbaar. Vinnig spring, hierdie show gaan UITVERKOOP!

Enige Navrae: Epos

hello@magrietgroenewald.com of KLIEK HIER om 'n DM te stuur.

© Copyrights by Je-ani Swiegelaar | All Rights Reserved |  Online Live Setup By MAGRIET GROENEWALD